* Let wel dat veranderinge deur die loop van die jaar aan die huidige kalender gebring kan word en dat dit nodig is om ons webtuiste dop te hou vir die nuutste kalender.

Kom skakel by ons in vir ons weeklikse gebedsaande elke Dinsdagaand, 18:00 tot 19:00.
Vir meer inligting stuur ons gerus 'n epos.
Whatsapp ook gerus jou gebedsversoeke vir ons.

Kom skakel by ons in vir ons geestelike verrykings-groep elke Woensdagoggend, 09:00.
By hierdie geleenthede delf ons dieper in die Bybel in en ontdek saam wat God vir ons deur Sy Woord wil sê. Kom drink saam met ons koffie vanaf 08:30.
Vir meer inligting stuur ons gerus 'n epos of 'n whatsapp.

Ons Jeug groep kom elke tweede Vrydag (10 en 24 April), 18:30, bymekaar.
Kom skakel gerus by ons in vir 'n tyd van aanbidding en geestelike groei.
Waar: Aanlyn
Wanneer: 10 en 24 April │ 18:30
Vir meer inligting stuur gerus vir ons 'n epos of 'n whatsapp.

Ons Bybelskool vind elke tweede week plaas.
Bring jou notaboek en pen en kom skakel gerus 16 en 30 April om 18:00 by ons in.
Bywoning is gratis.
Vir meer inligting stuur gerus vir ons 'n epos of 'n whatsapp.

Come join us every last Sunday of the month for our evening service.
When: 26 April 2026, 5:00 PM.
Where: 113 Warren Road, Lyttelton Manor
For more information, please send us an email or a whatsapp.

Kom skakel 3 Mei 2026, 09:00 by ons in vir ons Nagmaal-diens.

Kom skakel by ons in vir ons weeklikse gebedsaande elke Dinsdagaand, 18:00 tot 19:00.
Vir meer inligting stuur ons gerus 'n epos.
Whatsapp ook gerus jou gebedsversoeke vir ons.

Kom skakel by ons in vir ons geestelike verrykings-groep elke Woensdagoggend, 09:00.
By hierdie geleenthede delf ons dieper in die Bybel in en ontdek saam wat God vir ons deur Sy Woord wil sê. Kom drink saam met ons koffie vanaf 08:30.
Vir meer inligting stuur ons gerus 'n epos of 'n whatsapp.

Ons Jeug groep kom elke tweede Vrydag (8 Mei), 18:30, bymekaar.
Kom skakel gerus by ons in vir 'n tyd van aanbidding en geestelike groei.
Waar: Aanlyn
Wanneer: 8 Mei 2026 │ 18:30
Vir meer inligting stuur gerus vir ons 'n epos of 'n whatsapp.

Ons vier 10 Mei 2026, 09:00, saam al die mamma's in ons gemeente.

Ons Bybelskool vind elke tweede week plaas.
Bring jou notaboek en pen en kom skakel gerus 28 Mei om 18:00 by ons in.
Bywoning is gratis.
Vir meer inligting stuur gerus vir ons 'n epos of 'n whatsapp.

Kom skakel by ons in vir ons Hemelvaart-diens 14 Mei 2026, 18:00.
Wanneer: 14 Mei 2026│18:00.
Waar: 113 Warren Road, Lyttelton Manor
Vir meer inligting stuur ons gerus 'n epos of 'n whatsapp.

Kom skakel by ons in vir ons Pinkster-dienste:
Waar: 113 Warren Road, Lyttelton Manor
Vir meer inligting stuur ons gerus 'n epos of 'n whatsapp.

Come join us every last Sunday of the month for our evening service.
When: 31 May 2026, 5:00 PM.