MANIERE OM TE GEE

Gee finansieel │ Kom bedien

Daar is verskeie maniere om by te dra

tot die bediening wat ons doen. 

Gee finansieel.

Elke bydra - groot en klein - word hartlik waardeer. Gebruik gerus die skakel hieronder om finansieel by te dra. 

Vir enige navrae epos agsheiligewaters@gmail.com

Dra by tot ons winter projek.

Skenk asseblief enige gekoopte gebreide of gehekelde warm klere, mussies, handskoene of komberse wat nog in 'n goeie toestand is. Ons sal hierdie items gebruik om behoeftige mense in ons gemeenskap te bedien. Saam kan ons ‘n betekenisvolle verskil in die lewens van ander maak deur hul te herinner van God se liefde vir hulle.

Vir enige navrae epos agsheiligewaters@gmail.com

Kom bedien.

Daar is verkeie maniere waarop jy kan bydra tot die werk wat ons doen.

Raak gerus betrokke by enige van die volgende bedieninge. 

  • Kids Zone - Kinderbediening
  • Advance-youth - Jeug- en jongvolwassebediening
  • Vrouebediening
  • Mannebediening
  • Aanbidding- en Tegniesespan
  • Omgeegroep
  • Gebedbediening

Vul die vorm hieronder in of epos ons om meer inligting te kry

of betrokke te raak in een van ons bedieninge. 

Naam en van *
Email *
Wil jy betrokke raak of meer inligting hê? *
Message

Kies 'n bediening(e)

 *